Technical at Holler Trade cc
Amsterdam, North Holland, Netherlands -
Full Time


Start Date

Immediate

Expiry Date

22 Sep, 26

Salary

0.0

Posted On

24 Jun, 26

Experience

2 year(s) or above

Remote Job

Yes

Telecommute

Yes

Sponsor Visa

Yes

Skills

Technical Maintenance, Construction, Civil Engineering, Factory Operations, Afrikaans Language Proficiency

Industry

Description
Maatskappybeskrywing Werk beskikbaar vir Tegnisie in Nederland. Besighede in die Konstruksie, Fabriek en Civil sektore Beskrywing van betrekking Tegniese werks geleenthede beskikbaar in Nederland vir kandidate wat voldoen aan die volgende vereistes: Kandidaat moet verkieslik jonger wees as 29 jaar oud soos vereis word in Nederland vir hoogs bekwame tegnisie visas. Die kandidaat moet beskik oor ‘n tegniese kwalifikasie insluitende ‘n ambags toets. Ten minste 3 jaar werks ondervinding in ‘n tegniese rol he. Afrikaans vloeiend kan praat. Dit gee Nederlandse werkgewers die gemoedsrus dat die kandidaat vinnig Nederlands sal kan leer. Geintreseerde kandidate moet die volgende dokumente handig he vir applikasie: Volledige, breedvoerige CV Passpoort kopie Handel (Trade) sertifikaat Bestuurs lisensie Verwysings Die verwing proses, van aansoek tot jou aankoms in Nederland vat ongeveer 2 maande. Die volgende stappe is ‘n kort oorsig van die prosedure: Kandidaat aansoek Eerste oproep Tegniese onderhoud Hervestiging oproep Dokumentasie en Visa Aankoms in Nederland Kandidate sal bygestaan word met elke stap op die pad. Kwalifikasies Handel Sertifikaat Bykomende inligting Afrikaans sprekend Kandidate moet Suid Afrikaans wees en bereid wees om oorsee te werk. EERSTENS KONTRAK EN DAN PERMANENTE POSTE, hernubare werks visa 5 jaar tydperke Hierdie pos is vir werk in Nederland.
Responsibilities
Perform technical work within the construction, factory, and civil sectors in the Netherlands. The role involves applying trade-specific technical skills to maintain and build infrastructure.
Loading...