Junior Theatre Technician
at Stellenbosch University
Stellenbosch, Western Cape, South Africa -
Start Date | Expiry Date | Salary | Posted On | Experience | Skills | Telecommute | Sponsor Visa |
---|---|---|---|---|---|---|---|
Immediate | 22 Jan, 2025 | Not Specified | 23 Oct, 2024 | N/A | Computer Competency,Props,Interpersonal Skills,Administrative Skills | No | No |
Required Visa Status:
Citizen | GC |
US Citizen | Student Visa |
H1B | CPT |
OPT | H4 Spouse of H1B |
GC Green Card |
Employment Type:
Full Time | Part Time |
Permanent | Independent - 1099 |
Contract – W2 | C2H Independent |
C2H W2 | Contract – Corp 2 Corp |
Contract to Hire – Corp 2 Corp |
Description:
Duties/Pligte
- General maintenance and management of props and décor storerooms, including inventory control.
- Managing bookings of props and décor by staff and students.
- Assigned assistance during pre- and post-production processes (rentals and departmental).Support for staff and students regarding teaching, assessment and research activities.
- Assisting the chief theatre technician to set up and operate lights and sound/AV equipment.
- Regular meetings with the departmental chair, chief theatre technician and venue manager.
- Assisting in general housekeeping duties of the Department
- Scheduled duty as a technician during productions and rentals at the Adam Small Theatre Complex, also after hours.
- Adhering to and enforcing all relevant Health and Safety rules and regulations.
Interacting with students, staff, and the public.
Algemene onderhoud en bestuur van rekwisiete- en dekorstore, insluitend inventariskontrole.
- Bestuur besprekings van rekwisiete en dekor deur personeel en studente.
- Toegewysde ondersteuning tydens pre- en post-produksie prosesse (verhurings en departementeel).
- Ondersteuning aan personeel en studente rakende onderrig-, assessering- en navorsingsaktiwiteite.
- Bystand aan die hoofteatertegnikus met die opstel en bemanning van beligting-, klank- en oudiovisuele toerusting.
- Gereelde vergaderings met die departementele voorsitter, hoofteatertegnikus en ruimtebestuurder.
- Bystand met algemene huishoudelike take in die Departement.
- Geskeduleerde diens as tegnikus tydens produksies en verhurings in die Adam Small Teaterkompleks, ook na-ure.
- Nakoming en handhawing van alle tersaaklike Gesondheids- en Veiligheidsreëls en regulasies.
- Interaksie met studente, personeel en die publiek.
Job Requirements/Pos Vereistes
- Relevant post-school qualification.
- Experience in safe set construction techniques.
- Experience in props manufacturing and maintenance.
- Knowledge of setting-up and operating lighting, sound, and AV equipment.
- Demonstrated ability to work both independently and as part of a team.
- The ability to work under pressure in a deadline-driven environment.
- Computer competency in Microsoft 365 applications.
- Proven administrative skills.
- Flexibility to work according to the Adam Small Theatre Complex and the Department’s operational hours.
- Strong interpersonal skills.
A valid driver’s licence.
Toepaslike naskoolse kwalifikasie.
- Ervaring van veilige stelkonstruksie tegnieke.
- Ervaring van rekwisietevervaardiging en -onderhoud.
- Kennis van die opstel en bedryfvan beligting-, klank- en oudiovisuele toerusting.
- Bewese vermoë om beide onafhanklik en as deel van ¿ span te werk.
- Die vermoë om onder druk in ’n sperdatum-gedrewe omgewing te werk.
- Rekenaarvaardigheid in Microsoft 365-toepassings.
- Bewese administratiewe vaardighede.
- Buigsaamheid om volgens die Adam Small Teaterkompleks en die Departement se operasionele ure te werk.
- Sterk interpersoonlike vaardighede.
- ’n Geldige rybewys.
Recommendation/Aanbeveling
- Post-school qualification in the technical aspects of theatre.
- Knowledge of and experience in set design.
- Experience in setting up and operating lighting, sound, and AV equipment in theatre venues.
- Knowledge of health and safety regulations.
“Working at Heights” certification.
Naskoolse kwalifikasie in die tegniese aspekte van teater.
- Kennis en ervaring van stelontwerp.
- Ervaring daarvan om beligting-, klank- en oudiovisuele toerusting in teaterruimtes op te stel en te bedryf.
- Kennis van gesondheids- en veiligheidsregulasies.
- “Werk op Hoogtes” sertifisering.
Responsibilities:
Duties/Pligte
- General maintenance and management of props and décor storerooms, including inventory control.
- Managing bookings of props and décor by staff and students.
- Assigned assistance during pre- and post-production processes (rentals and departmental).Support for staff and students regarding teaching, assessment and research activities.
- Assisting the chief theatre technician to set up and operate lights and sound/AV equipment.
- Regular meetings with the departmental chair, chief theatre technician and venue manager.
- Assisting in general housekeeping duties of the Department
- Scheduled duty as a technician during productions and rentals at the Adam Small Theatre Complex, also after hours.
- Adhering to and enforcing all relevant Health and Safety rules and regulations.
- Interacting with students, staff, and the public
Algemene onderhoud en bestuur van rekwisiete- en dekorstore, insluitend inventariskontrole.
- Bestuur besprekings van rekwisiete en dekor deur personeel en studente.
- Toegewysde ondersteuning tydens pre- en post-produksie prosesse (verhurings en departementeel).
- Ondersteuning aan personeel en studente rakende onderrig-, assessering- en navorsingsaktiwiteite.
- Bystand aan die hoofteatertegnikus met die opstel en bemanning van beligting-, klank- en oudiovisuele toerusting.
- Gereelde vergaderings met die departementele voorsitter, hoofteatertegnikus en ruimtebestuurder.
- Bystand met algemene huishoudelike take in die Departement.
- Geskeduleerde diens as tegnikus tydens produksies en verhurings in die Adam Small Teaterkompleks, ook na-ure.
- Nakoming en handhawing van alle tersaaklike Gesondheids- en Veiligheidsreëls en regulasies.
- Interaksie met studente, personeel en die publiek
REQUIREMENT SUMMARY
Min:N/AMax:5.0 year(s)
Information Technology/IT
Engineering Design / R&D
Technician
Graduate
Proficient
1
Stellenbosch, Western Cape, South Africa